Testimonials

Baie dankie dat jy ons troue afgeneem het. Jou werk is stunning, jy het kosbare ‘n talent. Bo en behalwe dit is jy ‘n besonderse mens, God se liefde straal deur jou en deur jou werk.Jou roeping is defnintief fotografie. Jy het ons troudag nog mooier gemaak as wat dit al klaar was. Mag die Here julle seen met nog meer liefde en prag as wat daar was op ons troudag. Daar was baie op ons troudag, so berei julself voor vir baie. Jy is my no 1 verwsying as dit kom by fotografie.
Dewald & Natalie
Wou net se WOW WOW WOW!!! Jyt ons asems weg geslaan. So tonne baie dankie! Jy’t ‘n wonderlike talent en die Here gaan jou daarmee seen. Dis AMAZING!!
Wanda & Tertius
Absolutely love that her beautiful personality puts you at ease immediately. Couldn’t have chosen a better photographer
Melissa
Coba, ek kan nie vir jou in woorde se hoe ongelooflik mooi die fotos is nie! Dit vang perfek die dag vas!! Ek sit nog heel aand en kyk dit oor en oor en oor 😀 Van my en Ettienne af, regtig, oneindig baie dankie. Jy het een van ons spesiaalste dae so mooi vasgevang dat ons dit vir die res van ons lewens nog sal kan geniet!
Ettiene & Izanne
We just want to say a very big thank you for taking such beautiful photographs of our wedding day! We really appreciate the beautiful work you do and know it is completely a labour of love! You have a gift and it is just such a joy to have had you photograph our special day!
John & Bronwyn
The photos so far look INCREDIBLE! Seeing them brought the biggest smile to my face. You have done such an amazing job – I am so grateful and couldn’t be more happy!
Daniela
Hi Coba, you have left us with beautiful memories to look back on with the amazing photos you’ve taken of us on our wedding day. Your work is extraordinary!! We are so lucky to have found you! Thank you from the bottom of our hearts!
Mark & Monique
Coba, Thank you so much for photos that say 1000 words. These are memories we will look back years to come, thank you for your hard work and excellent photos.
Grant & Kate
Wow en nogals wow! Ek dink nie daar kan genoeg dankie gesê word nie. Vir elke mooie kunswerk-foto vanaf jou nie! Dis ongelooflik en so spesiaal. Ek het nie tweekeer gedink toe ons jou vra, of ‘n ander fotograaf het nooit eens deur my kop gegaan… En jy het net weereens bevestig hoekom! Jou werk en talent is amazing! Dankie dat jy dit deel met ons en ons seën met dit. Hoop jou werk word net elke dag meer gebless. Jou foto’s het emosie en gevoel, jy vang oomblike so goed vas!
JP & Bernice
We could not have been more impressed with the photos that Coba took for our wedding and “trash the dress” shoot! They are truly stunning memories of a great day! Coba was extremely professional and has a true natural talent for taking a perfect picture. Her use of lighting was phenomenal and made something look beautiful that no one else would have seen – we had to take pictures in a dirt road and she made it look like we were in the middle of a forest! A truly talented photographer and I would recommend her to anyone! Thank you again, Coba!
Andrea

Follow Me on Instagram

  • Dont you think that Tanya has the most beautiful bluehellip
  • Beautiful Elsabe  George  Elsabe ENGAGED   hellip
  • I just love sunrise  George  Elsabe ENGAGED hellip
  • Andre  Tanyas gorgeous wedding on my website follow myhellip
  • Andre  Tanyas gorgeous wedding on my website follow myhellip
  • Andre  Tanyas gorgeous wedding on my website follow myhellip