Dewald & Natalie

Baie dankie dat jy ons troue afgeneem het. Jou werk is stunning, jy het kosbare ‘n talent. Bo en behalwe dit is jy ‘n besonderse mens, God se liefde straal deur jou en deur jou werk.Jou roeping is defnintief fotografie. Jy het ons troudag nog mooier gemaak as wat dit al klaar was. Mag die Here julle seen met nog meer liefde en prag as wat daar was op ons troudag. Daar was baie op ons troudag, so berei julself voor vir baie. Jy is my no 1 verwsying as dit kom by fotografie.

Dewald & Natalie