Ettiene & Izanne

Coba, ek kan nie vir jou in woorde se hoe ongelooflik mooi die fotos is nie! Dit vang perfek die dag vas!! Ek sit nog heel aand en kyk dit oor en oor en oor 😀 Van my en Ettienne af, regtig, oneindig baie dankie. Jy het een van ons spesiaalste dae so mooi vasgevang dat ons dit vir die res van ons lewens nog sal kan geniet!

Ettiene & Izanne