JP & Bernice

Wow en nogals wow! Ek dink nie daar kan genoeg dankie gesê word nie. Vir elke mooie kunswerk-foto vanaf jou nie! Dis ongelooflik en so spesiaal. Ek het nie tweekeer gedink toe ons jou vra, of ‘n ander fotograaf het nooit eens deur my kop gegaan… En jy het net weereens bevestig hoekom!

Jou werk en talent is amazing! Dankie dat jy dit deel met ons en ons seën met dit. Hoop jou werk word net elke dag meer gebless.
Jou foto’s het emosie en gevoel, jy vang oomblike so goed vas!

JP & Bernice