DuVon Estate Wedding | Dian & Suné

DuVon Estate Wedding

duvon estate weddingduvon estate wedding | robertson

Working with Dian & Suné (and their families) have been an absolute treat. They are all so friendly and welcoming, and made it so easy for me to capture all their beautiful moments. Their DuVon Estate wedding was romantic & filled with lots of joy! 

The bridesmaids reaction when they saw Suné was priceless, scroll down to see 🙂 

How they knew they were meant for each other: Van die begin af het alles vir my ons net reg gevoel. Die eerste opwinding, trane, seer, frustrasie, vrees en alle dinge wat ons saam beleef he,t het net van dag een af gevoel of dit so ‘n teken en seëning van die Here is.

Dit was later nie meer net die een met wie jy uitgaan nie, maar die een vir wie jy omgee, waarsonder jy nie ‘n dag kan indink nie, die een vir wie jy eerste goeie more sê en laaste goeie nag. Dit is die een wat jou so onvoorwaardelik lief het en vir wie jy ook so onvoorwaardelik lief is. Dit is die een wat jou al op jou beste gesien het maar ook op jou slegste.

Ons kan nie een spesifieke oomblik uitwys waar ons besef het ons is vir mekaar bedoel nie, maar al die klein momente in ons lewe was genoeg om ons oë oop te maak en ons te laat besef dat virewig te min tyd is om saam te spandeer.

What they were most excited about for their wedding: Die grootste ding waarna ons uitsien is om die liefde wat ons twee vir mekaar het saam met almal wat ‘n impak op ons lewens gehad het te vier en om te weet dat ons troudag die begin van ons viraltyd is. 

Venue @duvonwineandweddingestate 
Mua @prentjiemooigrimering
Hair: Anri at The Red Door Swellendam
Dress @yolande_kruger_ez
Cake: Tannie Rosa
Rings @viljoenjuweliers
Decor & flowers: La flor events
DJ: Dj Kat
2nd shooter @ashswartz_photography

View their beautiful highlights video here. 

 

Learn more about my photo & video collections by clicking here.

duvon estate wedding duvon estate wedding DuVon Estate Wedding - bride getting ready DuVon Estate Wedding - bride portraits duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding duvon estate wedding- first dance
duvon estate wedding

0 Shares

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *