“Jy is belowe, Jy is my belofte
En nou staan jy langs my
En soos ek na jou kyk, skyn jy soos die son
Jou hart verlig ons pad, en die donker kan maar kom
Soos die sande van die see, is my liefde hier vir jou
En hier op Lambertsbaai, beloof ek trou aan jou
En dat ek joune is.”
Click here to view their Google+ gallery.
est