Aletia & Michael

Bon Cap, Robertson

August 2018

“Your love has ravished my heart…”

Hulle verlowing het soos volg gebeur: “Dit was ons 7 jaar anniversary en ons was met vakansie in Namibië. Ons het die laat middag duin sewe gaan uitklim en toe ons bo kom het Michael op sy knie gesak en die groot vraag gevra…dit was pragtig…”

Service Providers: DJ: Prime Audio; Cake: Bon Cap; Dress: Bride & Co; Bridesmaids dress: Bride & Co; MUA Bride: Anette Olwagen; Hair bride: Bianca Kotze; Decor & Flowers: Bon Cap; Stationery: Oh Yay; Second photographer: Ilse de Klerk

 

‘n Paar beplanning tips van die paartjie:

1. Begin vroegtydig en maak lysies
2. Vra al die vrae wat jy wil vra vir die verskaffers ens- moenie skaam wees nie
3. Moenie dink aan wat ander mense van hou of wat hulle gaan sê nie (glo my, almal het ‘n opinie)- doen dit soos JULLE daarvan hou en hoe dit vir julle werk
4. Ons is gelukkig om ‘n fantastiese wedding planner te hê (Michelle van Bon Cap), sy maak alles makliker…so as dit moontlik is, kry ‘n goeie beplanner of persoon by die venue wat weet wat hulle doen.

Hoe was die proses van troue beplan: “Die reëlings kan nogals oorweldigend wees, maar Michael help my met alles so dit maak dit baie makliker. Ek het net weereens geleer (al is dit iets stupid soos trou beplanning)…Jesus is in beheer en alles gaan uitwerk soos dit moet :)”

Her dress had pockets 😀

Hoe het julle ontmoet? “Ek en Michael het ontmoet by ‘n braai via ‘n gemeenskaplike vriend. En ±3 jaar daarna het ons mekaar weer raak geloop, begin mxit (dit was nog die in-ding haha) en het so vriende geword en the rest is history… 😉 “

 

 

0 Shares

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *