Pierre & Mareli

Eensgezind

March 2018

Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1)

“He is a real gentleman, and he makes my heart melt…”

A beautiful elegant wedding at Eensgezind, Durbanville.

How Mareli knew that Pierre was the one for her: “Ons het van die begin af baie lekker gekuier en ek (Mareli) het vinnig gesien dat Pierre die een is. Hy was en is steeds ‘n regte ‘gentleman’ en dit het my hart laat smelt.”

Their engagement: “Pierre het my na ‘n pragtige gastehuis geneem wat oor Blouberg Strand uitkyk, ons het daar op die stoep gesit en piekniek gehou. Ons het baie lekker gegiggel, omdat ons altwee geweet het wat die rede vir die piekniek was! Die gastehuis was versier met pienk roosblare en oulike hartjie-klippies. Die uitsig was regtig ongelooflik, veral toe die son begin sak het. Pierre het voorgestel dat ek na die see moet kyk, ek het toe omgedraai na die see se kant toe en met die omdraai na sy kant, was hy op sy knieë met die boksie oop en die ring wat na my staar!”

Service Providers: DJ: DJ Wico; Dress: Ilse Roux; MUA bride: Chrisilda Walters; Hair bride: Janene de Kock; Decor: Eensgezind & Marelize Roux; Stationery: Lezanne’s Designs; Rings: Obsidian Jewellery (Lilly du Toit); Second photographer: Kirsten Goslett.

Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1)

Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town       Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1) Eensgezind Wedding _ Photographer Cape Town (1)

0 Shares

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *