Arno & Lize-Mari

L'Avenir

French countryside, natural and warm wedding at the magnificent L’Avenir in the Stellenbosch winelands. What  a dream wedding!

Arno & Lize-Mari have been dating since they were 17; high-school sweethearts, they have been there for each other every step of the way.

“Ek en Arno het mekaar al vroeg in die laerskool by sondagskool leer ken en later na dieselfde hoërskool gegaan waar ons beste vriende geword het. Ons het in graad 11 begin uitgaan 🙂 Nou trou ek met my beste vriend!”

Service Providers: DJ: DJ Dean; Cake: Blush Bakery; Dress: Didi Couture; Bridesmaids dress: YDE; MUA & Hair: Adri Hugo; Decor & Flowers: Mint and Magnolia; Second photographer: Ilse de Klerk; Videographer: Aletta Francina Film ; Stationery: Craftee; Rings: Hers: Browns jewellers, His: Ben & Co; Groom suit: Countryroad ; Catering: Red Pepper Catering

Their proposal: “Dit was so romanties (en Arno is glad nie romanties nie) Dit was in George by die Red berry aarbeiplaas. Twee van ons vriende wat reeds getroud is was saam ons daar. Ons was veronderstel om hulle die plekkie te wys en aarbeie te pluk omdat hulle nog nooit daar was nie en ek en Arno reeds die vorige jaar met vakansie die oulike plekkie ontdek het. Dit was so groot verassing! Hy het in die pluk plantasie op sy knieë gegaan – ek sal dit vir altyd onthou!”

     

Tips for brides planning their wedding: “Maak seker dat jy/julle ‘n goeie idee het van presies hoe jy jou dag indink en wat die belangrike aspekte aan die dag vir julle is – dit help om maklik en vinnig besluite te kan maak.”

       

How they knew they were meant for each other: “Ons het dit besef teen die tyd wat ons so 4 jaar saam was, daar kom net n stadium wat mens besef ek wil nie die lewe sonder jou doen nie :)”

       

2 Shares

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *